_M__M_
6

_M_

44 – Johannesburg, Gauteng, South Africa

‘n Gewone mense opsoek na iets besonders...

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: A week ago

Modified: A week ago

Mobile Number Verified

In His Own Words

About Him

Sjoe.
Seker die gewone goed wat almal altyd noem..
Maar as ek moet begin, my God en my twee kids, dis die prioriteite in my lewe, in daai volgorde. Dis nie iets wat ek oor onderhandel nie.

Ek is nogal avontuurlustig. Die gewone goed wat almal noem, van kamp, stap, travel, braai, en alles nice.
Gemaklik langs die see of in die bos, maar ek moet bieg, die bos het 'n klein bietjie meer van 'n voorkeur by my.

Ek kan ook net so maklik by die huis bly, maar met ‘n lekker glas wyn, en goeie geselskap, of boek.
Ek is net voor die tv as daar dalk goeie sport is (wat deesdae min is)

Ek is 'n baie liefdevolle mens, en wys dit graag.

Kom vra my erder self wat jy wil weet, en vind uit wie ek is..

hoor graag van jou

About His Ideal Match

Kind van die here.
Iemand wat weet wat sy wil he.
Nie iemand wat voorgee nie. Sy moet haarself kan wees.
Eerlik en standvastig
Iemand wat besef sy is net mens. Vol voute, en nie perfect nie, maar wat streef om die beste mens te wees wat sy kan wees.

What His Friends Say

Johan said...

Die was nou regtig 'n vreemde versoek, maar ek dink ek verdien dit. Ek het hom laat maak Online dating try.

Dames, net ook bietjie insider info, sy naam is nie regtig Michael nie, maar wel een van die oudste vorms van Michael... Kom ons noem hom net M

So M...
Sjoe waar begin ek.
Die is nou vir jou 'n vriend
Hy het al so veel hartseer gehad, maar ten spyte van dit het hy elke maal op gestaan, en aan gegaan, sonder enige verwyte of grudges wat hy hou.

Hy is altyd die ou by die braai wat die braai oorneem, en vir wie almal lag, al is hy altyd die nugterste ou by die braai (Hy het maar streng persoonlike boundaries as dit kom by drank)
Hy was nog altyd die clown, maar met 'n baie diep kant ook.
Hy is die vriend na wie ons almal gaan as ons opregte en eerlik raad soek.
Hy het soveel compassion vir sy medemens, en hy is altyd besig om iemand te red, al kort hy iemand om hom te red.

Hy is ook een van die slimste mense wat ek ken, maar jy sal hom nooit windgat sien of hom beleef as iemand wat voorgee hy weet beter nie, al doen hy actually. Hy sal altyd uit sy pad gaan om iemand gemaklik te laat voel, maar moet nie 'n fout maak nie, hy is ook baie reguit en eerlik as dit moet wees.

Oooooo en hy het die coolste werk, maar dit moet hy julle vertel!

Hy is 'n ongelooflike vriend en nog 'n beter mens
Ek dink enige girl wat sy hart wen, is verseker die luckiest girl in die wêreld

Tjom strerkte... 😊

William said...

So die vriend van my. Om hom te beskryf of selfs op te som is 'n baie moeilike taak, want hy is nogal 'n persoon met so veel fasette en eienskappe, dat dit moeilik is om hom vas te pen.

Wat ek wel mee wil begin hy is nie regtig 'n vriend nie.
Hy is eintlik ons almal se ouboet.

Ek kan seker baie sê, maar ek gaan eerder net 'n paar punte noem, wat hom begin beskryf

BROER
Stoutgat
terggees
Grap gat
Wyse man
Raadgewer
Stunning Pa
Liefdevol
Omgee mens
Nederig
Reguit en eerlik
Plaas seun
Bobaas kok (en hy mag maar 'n braai bestuur)

Daar is so veel meer om hom te beskryf, maar dit gaan regtig 'n leeftyd vat.
Hy is ook een van die mense wat die meeste unconditionally vertrou en liefhet, maar hy is ook iemand wat nie met hom laat mors nie, maar terselfdertyd is hy 'n ongelooflike (durf ek sê, maar ek bedoel dit op die beste van maniere) so sag soos 'n teddy beer.

Hy verstaan van seer, en van geraamtes, maar hy is at the same time nie iemand wat toelaat dat die verlede sy geluk steel nie.
Ek het ook nog nooit iemand gesien wat so min judgemental is nie, maar hy het terselfdertyd baie sterk waardes.
Sy geloof staan ook uit.
Moet geen fout maak nie, hy is 'n stoutgat, maar die mooi soort stoutgat, en hy weet wat is sy foute, en hy is nie iemand wat dink hy is beter as ander nie.
Alles behalwe. Hy is baie nederig, en soms tot sy eie nadeel.

Ek dink julle moet met hom chat, en meer van hom uitvind....

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Johannesburg, Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age:
44
Star Sign:
Cancer
Height:
182cm (5' 11.7")
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Balding
Eye Colour:
Hazel
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me sometimes
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Technical Diploma
Occupation:
Technical / Science / Engineering
Income:
Ask me later

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age Range:
35 - 42
Star Sign:
Any
Height:
140cm (4' 7.1") or shorter - 182cm (5' 11.7")
Body Type:
Slim; Average; Athletic; Curvaceous
Looks:
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Attractive
Hair Colour:
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Auburn; Red; Black; Greying; Grey
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Any
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker; Occasional; Trying to Quit; E-cigarette User
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Facial Hair:
I have a full beard
Body Hair:
Light
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Light-hearted
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
A cruiser
Personality Traits:
Cautious; Daring; Easy going; Funny; Intelligent; Mild; Optimistic; Quiet; Realistic; Sarcastic; Silly; Stable
Valued Qualities:
Charity; Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance
Fashion Sense:
Outdoorsy (I'm usually dressed for the bush)
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Favourite Colour:
Blue
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Music Preferences:
Alternative; Gospel / Religious; Instrumental; Pop / Top 40; Rock
Reading:
I love it
Books:
Crime; Fantasy; Fiction; Mystery; Non-fiction; Religious; Sci-Fi; Science / Technology; Travel
TV Habits:
I mostly use my TV for news or sport
TV Shows:
Nature / Wildlife; Sport
Movie Frequency:
Once or twice a month
Movie Preferences:
Action; Comedy; Cult Classics; Drama; Horror; Mystery; Romance; Sci-Fi; Westerns
Interests:
Computer & video games; Computer programming; Making Music; Photography; Reading; Woodworking; Writing poetry
Sport Involvement:
Watching from the sidelines
Sports:
Athletics; Birdwatching; Camping; Cricket; Cycling; Gymnastics; Hunting; Motorsport; Mountain biking; Rugby; Running; Snorkeling; Triathlon; Water skiing
Food
Cooking:
I really enjoy cooking
Food:
Asian Fusion; Chinese; Doesn't matter; Fast food; Fine Dining; French; Gastro Pub; German; Greek; Indian; Italian; Japanese; Pub Grub; Seafood; South African; Sushi; Thai; Vietnamese
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Go with the flow
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Spending time outdoors
Time Online:
I check in once a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
I'd consider it
Likes & Dislikes
Animals:
I love my pet(s)
Pets (Like):
Cat(s); Dog(s)
Pets (Dislike):
Reptile(s)
Turn-ons:
Dancing; Intelligence; Long hair; Showing affection in public
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Religious Attendance:
Once a week
Dream Home:
Cottage in the country
Politics:
Moderate
Retirement Plans:
Backpacking around the globe
Feelings about using D8SA.com:
Nervous; Hopeful; Curious; Embarrassed
Honesty:
Extremely